Wes-Kaap: 25 Covid-sterftes daagliks

Die Wes-Kaap het sedert Vrydag 99 bykomende Covid-19 sterftes aangeteken, wat die totale aantal Covid-19-sterftes in die provinsie op 12 295 te staan bring. Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die huidige sewe dag gemiddeld is 25 sterftes per dag. Winde sê weens nuwe voorraad is die entstofprogram weer op dreef na vorige beperkings op die nasionale entstofvoorraad: