Wêreld Kinderkankerdag onder moeilike omstandighede herdenk

Wêreld Kinderkankerdag word jaarliks internasionaal op 15 Februarie herdenk. Die dag skep bewustheid van kinderkankers en in Namibië, is die syfers skokkend. Die hoof uitvoerende beampte van die Namibiese Kankervereniging, Rolf Hansen sê dit is nie net die syfers nie, daar is reuse-uitdagings met sorg. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.