Weermag staan omgewing by teen stropery, maar, veldtogte kan verskerp word

Lede van die publiek het ‘n beroep op die weermag gedoen om betrokke te raak by stropery, ook van hout, soos die week gerapporteer is in die Zambezi-streek. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die omgewingsministerie Romeo Muyunda gesels en hy sê daar is reeds verskeie sulke veldtogte maar dat hulle moontlik verskerp kan word.