Vyfde vlaag reeds in SA bereik

Die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Raad vir Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsing, Ridhwaan Suliman, sê Suid-Afrika nader moontlik die kruin van sy vyfde Covid-19-vlaag. Die regering het egter nog nie die vyfde vlaag verklaar nie, ten spyte van die stygende getalle. Suliman sê die land het volgens twee belangrike aanwysers sowat drie weke gelede reeds die vyfde vlaag binne gegaan: