Vierde vlaag in SA sal nie so erg wees nie – kenner

Kenners glo nie Suid-Afrika het nog ‘n streng inperking nodig nie. ‘n Entstof-kenner verbonde aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, Mosa Moshabela, voorspel die dreigende vierde vlaag Covid-19-gevalle sal nie so erg wees soos die voriges nie. Hy glo egter inenting is steeds van die uiterste belang om te verseker minder mense moet in hospitale opgeneem word: