Sipho wil Absa hof toe sleep

Die Suid-Afrikaanse sakeman Sipho Pityana sê hy gaan Absa hof toe vat ná die bank hom as ‘n direkteur afgedank het. Hy het die Reserwebank se Oorsig-owerheid hof toe gesleep oor beweerde inmenging met sy benoeming as voorsitter van Absa, maar die Reserwebank het dit in ‘n beëdigde verklaring ontken. Absa sê Pityana het sy take verwaarloos of dit nie behoorlik uitgevoer nie. Pityana sê die bank se besluit is teleurstellend en onregmatig: