Vervalle weerstasies verminder vermoë om rampe te voorspel

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens se onvermoë om die netwerk op te gradeer bedreig sy vermoë om vroeë rampwaarskuwings uit te stuur. Suid-Afrika se vermoë om skadelike weer te voorspel is in gevaar. Weerstasies gaan weens vandalisme vinnig agteruit. Die Weerdiens se bedryfsbestuurder, Mnikeli Ndabambi, sê dit is nie net die skade aan infrastruktuur wat ‘n probleem is nie, hulle het ook nie genoeg geld nie: