Vertraging in lidmaatskap is polities van aard – Ya Nangoloh

Die Swapo-lidmaatskap van die omstrede Phil Ya Nangoloh is steeds nie afgeteken nie. Ya Nangoloh het onlangs gevra dat hy weer lid van die party kan word maar, hy is opdrag gegee om om verskoning vir die stigterspresident Sam Nujoma te vra, na aanmerkings wat hy gemaak het. Ya Nangloh sê die vertraging is polities van aard en hy verstaan nie die party se sekretaris-generaal Sophia Shangingwa se motiewe nie…