Verskeie tradisionele owerhede verwerp Duitsland se vergoeding van volksmoord

Verskeie tradisionele owerhede het aangedui dat die huidige ooreenkoms van 18 miljard Namibiese dollar vergoeding vir slagoffers en afstammelinge van Ovaherero en Nama volksmoord van 1904-1908 deur Duitse koloniale magte, in die Nasionale Vergadering verwerp moet word. Volgens die tradisionele owerhede moet hele Namibiese nasie voordeel uit projekte trek, en nie slegs die Ovaherero en Nama nie.