Veja Hinda neem vandag deel aan internasionale vegkuns-kampioenskap

Namibiese gevegskuns se Veja Hinda het sy opponent Geraldo Moise van Mauritius in die Internasionale Gemengde Gevegskuns Afrika Kampioenskap in die eerste ronde van die veergewig-geveg uitgeslaan. Hinda is nou deur na die finaal wat vandag plaasvind. Die administrateur van die Namibeise Sportkommissie, Freddy Mwiya …