Uerikua leer oor landbou in Egipte

Die Otjozondjupa-goewerneur James Uerikua is tans op besoek na Egipte saam met die VN se Wêreldvoedselprogram. Hy word vergesel deur regeringsamptenare en verteenwoordigers van die eerste minister se kantoor. Egipte is een van die wêreld se voorste landbou-produsente en die afvaardiging gaan kyk spesiek na die land se praktyke. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Uerikua voeg by dat die vryhandelooreenkoms, en verskeie ander geleenthede ook bespreek is.