Inentings: jy kan nie gedwing word nie

President Hage Geingob is op die oomblik besig met sy 34ste mediakonferensie oor die jongste Covid-maatreëls. Hy sê inenting in Namibië is steeds vrywillig en op die oomblik is daar geen planne om dit te verander nie.