Turkse ambassadeur in Suid-Afrika gesels oor skenkings

Turkye se ambassadeur in Suid-Afrika, Ayşegül Kandaş, sê die ambassade werk daaraan om te verseker alle noodlenigingspogings bereik die land. Sy sê die onlangse aardbewings is die grootste ramp in Turkye dié eeu, en 3,5 miljoen mense word regstreeks geraak. Die dodetal het reeds 41 000 oorskry. Kandaş sê ‘n lys van noodbenodigdhede word op sosiale media-platforms gepubliseer: