Tradisionele medisyne is belangrike bron vir Afrika

Vandag is Afrika Tradisionelemedisyne-dag en volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie word daar vanjaar teruggekyk oor 20 jaar se vooruitgang in die bedryf. Ongeveer 80 persent van die Afrika-vasteland maak staat op die bron van medisyne vir behandeling. Johannes Gaseb, registrateur van medisyne in Namibië het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.