Ida kan eintlik tot voordeel wees van sommige kommideitspryse

Orkaan Ida het groot skade aan infrastruktuur van olie-maatskappye aangerig en internasionale nuusagentskappe berig dat dit nog ‘n geruime tyd sal neem voor produksie hervat kan word. Volgens Dawie Roodt, die Suid-Afrikaanse ekonoom, sal daar geen impak op die prys van Brent ru-olie wees nie en kan eintlik, voordelig is. Hy verduidelik.