Swartbesighede vra vir korrupsie-vrye ramptoestand in SA

Die Black Business Council in die buurland sê hy steun die nasionale ramptoestand met die kragkrisis, maar het vra dat die ouditeur-generaal van die begin af betrokke moet wees om korrupsie te help stuit. Die raad se uitvoerende hoof, Kganki Matabane, sê die stap moet gedoen word om die wanbesteding van fondse te vermy. Matabane sê Eskom moet reggeruk word sodat beurtkrag kan eindig: