Gee vir die Oekraïne die nodige wapens – Johnson

Die voormalige Britse premier Boris Johnson het Westerse lande gevra om bystand aan die Oekraïne te bied en voort te gaan daarmee om te verseker dat die land die oorlog teen Rusland wen. Hy het by die Amerikaanse dinkskrum, die Atlantiese Raad gepraat.