Swakop-bejaardes moet sê hoekom hulle nie kan betaal nie

Die Swakopmundse raad nooi Swakopmund-pensioenarisse uit om amptelike of polisieverklarings in te dien met redes vir die probleme wat hulle het om hul skuld te betaal. Die raad sê hy verstaan dat onvoorsiene omstandighede die bejaardes se vermoë om hul finansiële verpligtinge na te kom, kan beïnvloed, maar is steeds daartoe verbind om vriendskaplike oplossings te vind vir die vereffening van uitstaande rekeninge. Kosmos 94.1 Nuus het met Linda Mupupa, skakelbeampte van die Swakopmund-munisipaliteit gesels: