Suid-Afrikaners moet sê oor gesondheidsregulasies

Die DA sê die publiek het slegs twee dae oor om hul bekommernisse oor die voorgestelde konsep-gesondheidsregulasies voor te lê voor die openbare deelname-tydperk Vrydag sluit. Die party het ook ‘n oudit aangevra van die openbare deelnameproses en alle voorleggings wat ontvang is. Die DA-lid, Michele Clarke, sê die Departement van Gesondheid het onlangs toegegee die huidige Covid-19-variant regverdig nie eens dat hulle meer daagliks hoef verslag te doen nie: