Steeds verwarring oor Trusted Travel System

Daar is verwarring na daar berig was dat die Trusted Travel System geïmplementeer is, terwyl die gesondheidsminister gesê het dat die stelsel steeds nie funksioneel is nie en twee weke is nodig om dit operasioneel te kry. Daar is stelsel-uitdagings, maar dit duur reeds ‘n geruime tyd voort. Kosmos 94.1 Nuus het met Nathaly Ahrens van die Toer- en Safari-vereniging gepraat oor die vertraging…

Sy het haar misnoë uitgespreek met die feit dat ingeënte Namibiërs weer Covid-toetse moet laat doen, en betaal.