Bisey Uirab reageer op Franco Cosmos se afdanking

Die afdanking van Franco Cosmos as sekretaris-generaal van die Namibiese Sokkervereniging is steeds in die nuus. Kommentaar oor die stap is oor die algemeen min en self die normaliseringskomitee wat aangestel is deur Fifa, wou nie kommentaar lewer nie. Die komitee se voorsitter, Bisey Uirab het sy kommentaar so verwoord.