Stand van damme steeds baie goed

NamWater se jongste dam bulletin is bekend en in die afgelope week is ‘n rekord lae onttrekking van 680 000 kubieke meter uit Hardapdam gepomp. Bronne vir die Suide is op die oomblik op 89 persent. Yanna Smith het meer.