Stad Windhoek begin omskakelingsproses van koopkrag-meters

Stad Windhoek herinner alle inwoners wat voorafbetaalde elektriese meters het, aan die implementering van die Token Identifier Rollover-projek. Die omskakeling sal tot 24 November 2024 plaasvind. Daarna sal inwoners wat nie aan die omskakelings-proses deelgeneem het, nie elektrisiteit vir hul meters kan koop nie, verduidelik die stad se woordvoerder Lydia Amutenya aan Kosmos 94.1 Nuus…

Sy doen ‘n beroep op inwoners om toegang aan beamptes te verleen om die omskakeling te doen.