Sprinkaanplaag-krisis draai in die Nasionale Vergadering

Die krisis van die sprinkaanplae in die Suide het vandag in die Nasionale Vergadering gedraai. Die sprinkaanplae in die Karas-streek is besig om hand-uit te ruk met swerms sprinkane wat volgens die landbouministerie oor ‘n gebied van 1,2 miljoen hektaar in die Karas-streek voorkom, asook in die Hardapstreek by Maltahöhe en Gibeon. Dit is die vierde uitbreking van bruin sprinkane in die Karas-streek. Landbouminister Calle Schlettwein is gevra of sy ministerie ‘n plan het om die boere te help. Hy het só geantwoord: