Schlettwein gesels oor waterbenutting vanuit die Swakoprivier

Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein sê daar is nie kommer oor boere wat water uit die Swakoprivier onttrek nie. Boere moet permitte hê en die situasie word gemonitor. Von Bach is tans net meer as 50 persent vol. Schlettwein het die stand van sake so beskryf.