Reaksie op verhoogde repokoers

Reaksie word ontvang op die aankondiging deur die goewerneur van die Bank van Namibië op die bank terugkoopkoers met 25 basispunte te verhoog na 4 persent. ‘n Hoër rentekoers neig om inflasie effe af te bring. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu gepraat en hy het sy mening so verwoord.