Sakeredding Taakmag gee voorstelle aan Geingob

Die Sakeredding Taakmaag wat deur President Hage Geingob saamgestel is het vanoggend met hom vergader om hul voorstelle vir sakeredding aan hom te oorhandig. Die taakmag met baie besigheidservaring het 11 lede en is verlede jaar op 1 Julie aangestel vir ‘n periode van agt maande… Die voorsitter, Thinus Prinsloo, sê beleggings en entrepreneurskap is uiters belangrik.