Saftu staan saam met studente teen verpligte inentings

Saftu in Suid-Afrika sê hy ondersteun studente by die Universiteit van die Vrystaat wat teen verpligte inenting betoog. Drie betogers, insluitend twee studente, is oor die naweek in hegtenis geneem. Volgens berigte word studente en ander persone wat nie bewys van inenting kan lewer nie, toegang tot die kampus geweier. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê sommige studente kla daar was geen reaksie op hulle aansoek vir uitsondering nie: