Saftu sê twee maande se geen-belasting op brandstof nie genoeg nie

Die buurland se vakverbond Saftu het die tydelike verligting in die brandstofheffing verwelkom, wat die minister van finansies, Enoch Godongwana, aangekondig het. Die organisasie voeg egter by die verligting van twee maande is waarskynlik nie genoeg om ‘n afwaartse neiging in brandstofpryse vol te hou nie. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê hulle verwag wel tydelike afwaartse druk, of dat pryse minstens in die tussentyd nie verder sal styg nie: