Saara gee eerste befondsing aan jeug sakeondernemings

Die Namibiese eerste minister dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila het vandag befondsing oorhandig aan 28 jeug sakeondernemings. Een van die hoofdoele van die projek is om net meer as 1 200 werksgeleenthede te skep vir jeug in beide stedelike en landelike gebiede. Saima Shaanika van die eerste minister se kantoor, het meer besonderhede…