SA-sitrusbedryf: ANC-regering moet intree in EU-regulasies

Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om met die Europese Unie te onderhandel oor nuwe regulasies wat ‘n struikelblok vir die sitrushandel met Suid-Afrika is. Andricus van der Westhuizen van die DA sê die EU se onlangse wysigings aan fito-sanitêre standaarde oor die invoer van sitrus uit Suid-Afrika het ‘n ernstige negatiewe uitwerking op die provinsie se sitrusboere: