SA se rekord-werkloosheidsyfers bly in die nuus

Die rekord werkloosheidsyfers in Suid-Afrika is steeds in die nuus. ‘n Arbeidsontleder Mamokgethi Molopyane beskryf die verhoogde werkloosheidsyfer van 35,3 persent in die buurland as ‘n krisis. Nes die geval in Namibië is, wys Molopyana daarop dat jong mense wat gradueer, hulself ongelukkig in ‘n posisie bevind waar hulle sukkel om in die land werk te kry:

Intussen word vroue die swaarste getref deur die toenemende werkloosheid: