SA se buitelandse beleid moet aangepas word vir armoede, ongelykheid

Die buurland se minister van internasionale betrekkinge, Naledi Pandor, vra dat Suid-Afrika se buitelandse beleid verfyn moet word. Sy het ‘n simposium aangebied wat gekyk het na die land se nasionale belang en sy vooruitgang in ‘n wêreldwye omgewing. Pandor verduidelik die beleid moet verfyn word om die krisis ten opsigte van werkloosheid, armoede en ongelykheid doeltreffend te hanteer: