SA-ekonome sê alles sal duurder word vanjaar

Kenners voorspel inflasie in Suid-Afrika sal toeneem as gevolg van hoër brandstof- en voedselpryse. Die voorspelling volg op die vooraand van Statistieke Suid-Afrika se vrystelling hierdie week van inflasie-inligting en ander ekonomiese aanwysers. Volgens ‘n ekonoom by Nedbank in die buurland, Isaac Matshego, word verwag dat mynbouproduksiedata, asook kleinhandelverkope sou toeneem: