Ry veilig, smeek Motorvoertuigongelukkefonds

Dit is Paasnaweek en tradisioneel is die paaie vol reisigers, wat ongelukkig neerkom op meer padongelukke. Die Motorvoertuigongelukkefonds doen ‘n beroep op alle padgebruikers om “reis voorbereid” te wees om hierdie naweek lewensverlies op die paaie te vermy. Die fonds se uitvoerende hoof, Rosalia Martins-Hausiku, het aan die media gesê hulle sal hul padblokkade-inisiatief met die verkeerspolisie verskerp.

Rosalia gee ook verlede jaar se ongeluk-statistieke.