Ruimtevaarder Rubio gaan volgende week huis toe, na ‘n jaar

Die Nasa-ruimtevaarder Frank Rubio sal op 27 September terugkeer aarde toe na ‘n rekord 371 dae in die ruimte, die langste nog vir ‘n Amerikaanse ruimtevaarder. Die 47-jarige het op 21 September verlede jaar by die Internasionale Ruimtestasie aangekom. Hy het met Amerikaanse media gepraat oor sy rekord.