Repokoers is op na 7%, en hier is hoekom

Nes soos deur ekonome voorspel is, het die Bank van Namibië die repokoers met 25 basispunte opgestoot na 7 persent toe. Die goewerneur, Johannes !Gawaxab het die besluit so gemotiveer.