Regerings moet vlugtelinge, migrante ens., reg hanteer

Daar is ‘n verskil tussen vlugtelinge, migrante en asielsoekers. Namibië het dieselfde uitdagings as talle ander lande regoor die wêreld en van die mense word selfs verder verdeel en sommige word ook as ekonomiese vlugtelinge gekategoriseer. Dit is belangrik dat regerings wat vlugtelinge en migrante hanteer die korrekte aanslag neem. Die adjunk-direkteur van die Osire Hervestigingsentrum Simon Ilonga is aan die woord.