Ramokgopa het plan vir kragonderbrekings

Die buurland se elektrisiteitsminister, Kgosientso Ramokgopa, het ‘n aksieplan voorgelê om die voortgesette  kragonderbrekings op te los. Hy het die plan op ‘n vergadering in Polokwane, Limpopo, aan die ANC se nasionale werkskomitee voorgelê. Die party is sedert die naweek in die provinsie om die stand van politiek en staatsbestuur te ondersoek. Ramokgopa sê hy sal die dringende stappe deel wat gedoen moet word om die verlammende kragonderbrekings te verminder: