Ramaphosa oor plaaslike regeringsverkiesings

Die president van die ANC Cyril Ramaphosa sê die party sal die komende plaaslike
regeringverkiesingsveldtog onder pandemie-toestande aanpak en met beperkte fondse
moet mobiliseer. Hy het ‘n politieke oorsig gelewer by die drie-daagse virtuele ANC
nasionale uitvoerede komitee-lekgotla wat tans gehou word. Ramaphosa vra vir die
gebruik van tegnologie en ander vernuwende metodes om miljoene lede en
ondersteuners veilig en op dinamies wyses te bereik in ooreenstemming met Covid-19-
reëls.