Verkeershoof maan motoriste

Die Namibiese polisie se verkeershoof, Kommissaris Amalia Gawanas, het motoriste
gemaan om versigtig te bestuur. Sy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê motoriste moenie
bestuur as hulle onder die invloed van alkohol is nie.