Pres. Hage Geingob gee môremiddag nuwe Covid-maatreëls

Namibiese President Hage Geingob sal môremiddag om drie-uur die Namibiese nasie vanaf Staatshuis toespreek oor die jongste Covid-maatreëls. Horst Heimstädt van die Self-regulerende Alkohol Industrie-forum het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê wat veranderinge aan Covid-maatreëls verwag kan word.