Partygate-foto’s: Boris moet gaan, meen opposisie

Die Britse Partygate-skandaal duur voort met foto’s wat aan die lig gekom het wat die premier Boris Johnson by ‘n partytjie by Downingstraat 10 wys. Die skadu-sekretaris vir Skotland Ian Murray sê boetes wat in die verband gehef kan word is nie ter sprake nie. Die feit dat Johnson gelieg het, is.