Shivute praat oor regbank se uitdagings

Die regterpresident Peter Shivute het vandag amptelik die 2022 regsjaar geopen. Shivute sê die regbank is onder druk het die pandemie het ook ‘n wesenlike impak op bedrywighede gehad maar diens moet gelewer word.

Shivute sê daar is uitdagings met begrotingstekorte.