Parlementstuine: werk steeds 75% voltooi

Parlementstuine is steeds gesluit. Aan die begin van Oktober is die media ingelig dat die werk 75 persent voltooi was. Dit is steeds die geval. Vroeër is daar gesê ablusieblokke word opgeknap maar, die heining wat om die tuine opgerig word, is ook steeds nie voltooi nie. Die woordvoerder van die Nasionale Vergadering David Nahogandja…