Pas aan of raak agter – !Gawaxab

Die Bank van Namibië het vandag sy 22ste simposium aangebied onder die tema “Namibia Beyond Covid-19: Digital Transformation for Sustainable Economic Development.” Die bank se goewerneur Johannes !Gawaxab sê verandering is die enigste konstante element waarop ons kan staatmaak.