Gevaarligte flikker vir klimaatskrisis 

‘n Nuwe verslag van die Wêreld Weerkunde-organisasie waarsku temperature gaan wêreldwyd waarskynlik aanhou styg, met ‘n 80-persent kans dat ten minste een jaar tussen nou en 2029 nog warmer gaan wees. Die organisasie voorspel dat die gemiddelde verwarming vir 2015 tot 2034 sowat 1,44 grade Celsius meer sal wees as voor nywerheidsvlakke. Daar bestaan ‘n […]

Read More

Aan-die-brand-waaghals breek Guinness-wêreldrekord

Op 29 Mei het ‘n Britse waaghals, Ryan Luney (28) ‘n nuwe Guinness-wêreldrekord opgestel deur 7 agteroor-bollemakiesies in 30 sekondes te voltooi terwyl hy ten volle in vlamme verswelg was. Die 28-jarige, bekend daarvoor dat hy verskeie wêreldrekords hou, het beskermende toerusting gedra en is heeltemal aan die brand gesteek vir die toertjie. Om homself […]

Read More

Veteraan-uitsaaier Darren Scott sterf ná kankerstryd

Die Suid-Afrikaanse radiopersoonlikheid Darren Scott is oorlede ná ‘n lang stryd met melanoom-kanker. Die nuus van sy dood Dinsdagoggend het ‘n stortvloed van huldeblyke en medelye oor sosiale media ontlok. Scott, wie se loopbaan in die uitsaaiwese oor vier dekades gestrek het, was die afgelope maande in en uit die hospital. Hy was bekend vir […]

Read More

China begin die eerste reuse-superrekenaarnetwerk in die ruimte bou

China het pas ‘n groot stap geneem in sy tegnologiese mededinging met die Verenigde State deur die bou van ’n superrekenaarnetwerk in die ruimte aan te pak. Volgens die staatsbeheerde China Aerospace Science and Technology Corporation is 12 satelliete op 14 Mei suksesvol gelanseer vanaf die Jiuquan Satelliet-lanseer Sentrum in Noord-China met ’n Long March […]

Read More

Sir Rod Stewart ontvang Lewensprestasie-toekenning

Sir Rod Stewart gaan vanjaar die Amerikaanse Musiektoekennings (AMAs) se gesogte Lewensprestasie-toekenning ontvang. Die legendariese sanger, bekend vir treffers soos Maggie May, sal nie net die eerbewys ontvang nie, maar ook een van sy ikoniese liedjies op die verhoog uitvoer. Rod, wat ook later vanjaar op die Glastonbury-fees gaan optree in die gewilde Sondagmiddag-legendes-gleuf, word […]

Read More

‘n Perfekte ruimte-raaisel: Die geheim van die Teleios sfeer.

Die ontdekking van ‘n perfekte sfeer wat in die Melkweg gloei, laat verskeie vrae ontstaan.‘n Onlangse ontdekking het sterrekundiges se verbeelding aangegryp: ’n Perfekte sfeer, genaamd Teleios, sweef in die Melkweg – ’n ligte borrel wat vaag in radiogolflengtes gloei. Anders as ander bekende supernova-oorblyfsels, is Teleios opvallend simmetries, iets wat byna nooit in die […]

Read More

Transvrou van Dublin het met haarself getrou in die eerste huwelik van sy soort

George Dunne van Drimnagh sê sy is trots daarop om die eerste persoon in Ierland te wees wat met haarself trou, en sy het aan joernaliste gesê sy hoop ander mense sal nou ook die moed hê om dieselfde te doen. “Die vervelige ou dae van mense wat met ander mense trou, is verby. Word […]

Read More

‘Ek sal nooit ophou nie’: Tom Cruise sal flieks maak al is hy 100 jaar oud

Goeie nuus vir Tom Cruise-aanhangers! Die bekende Hollywood-ster beplan om nog lank aan te hou flieks maak – selfs tot in sy 100’s. Cruise was onlangs besig met die promosietoer vir sy nuutste fliek, Mission: Impossible – The Final Reckoning, waarin hy vir die laaste keer die rol van Ethan Hunt vertolk. Tydens die New […]

Read More

3 076 ‘Smurfs’ kom bymekaar om wêreldrekord in Frankryk te verbeter

Op 19 Mei het ’n klein dorpie in Frankryk sy derde poging vir ’n Guinness Wêreldrekord suksesvol voltooi deur 3 076 mense wat as Smurfs aangetrek was, bymekaar te bring. Die dorpie Landerneau, in die Bretagne-streek van Frankryk, het al twee keer probeer om die wêreldrekord vir die meeste mense wat as Smurfs aangetrek is, […]

Read More

Ed Sheeran, Dave Grohl en John Mayer span saam vir F1 klankbaan

‘n Kragtige musikale alliansie is gevorm vir die opkomende F1-fliek se klankbaan. Ed Sheeran het aangekondig dat sy nuwe liedjie, Drive, nie net ’n solo-inspanning is nie, maar ’n samewerking met rocklegendes Dave Grohl en John Mayer. Grohl speel die tromme en Mayer verskaf die kitaarwerk op dié snit, wat op 27 Junie saam met […]

Read More

1 2 3 75