Onluste was ‘n mislukte opstand – Cele

Die Suid-Afrikaanse minister van polisie Bheki Cele het die Julie onluste beskryf as ‘n mislukte opstand. Hy sê hy het geen intelligensie verslag ontvang nie, behalwe wat hy op sosiale media gesien het. Hy sê dit het kommer gewek.

Hy het bygevoeg dat seker instellings, ook hoofroetes, sowel as lokale vir plundery, geteiken was.