Onafhanklike kragprodusente verlig druk op Eskom

Die kantoor vir Onafhanklike Kragprodusente in Suid-Afrika is tans besig om aansoeke te verwerk vir goedkeuring deur Eskom en die Nasionale Tesourie. Adjunkpresident David Mabuza het die inligting bekend gemaak by ‘n vraag-en-antwoordsessie in die Parlement. Mabuza sê meer onafhanklike kragprodusente op die netwerk, sal beperkings in kragvoorsiening help verlig: