Oekraïne vat eerste stap na Navo-lidmaatskap

Die Oekraïne sal vandag aanvaar word as ’n kandidaat om by die Europese Unie aan te sluit, ’n stap wat die land se moraal ’n hupstoot sal gee namate die stryd met Russiese troepe vir twee stede in die Ooste van die land toeneem. Alhoewel die goedkeuring van aansoek deur EU-leiers wat in Brussel vergader, net die begin is van wat ‘n jare lange proses sal wees, dui dit op ‘n groot geopolitieke verskuiwing en sal Rusland verder uitlok. Môre is die vier maande sedert die inval in die Oekraïne begin het.